travel into Africa

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 
 
 

 

 

• Terms and Conditions •



Tel: 0026 481 735 6193
Tel: 0026 481 366 5064
Tel: 0027 73 674 5351

info@travelintoafrica.co.za

 

 



 

Botswana Packages

• The Okavango Delta Exclusive Safari - English
 
This all-inclusive safari has been developed to create the opportunity to experience the Okavango Delta with its beautiful scenery, birds and game. It includes flights to and from Maun, and a three day and two night boat trip up the Okavango; as well as a three day stay in Dizhana. Visits to Moremi, Linyanti and Kwai areas with exceptional bird watching and game viewing form part of this safari. This trip is a must see for all those interested in exploring Africa. Costs of this safari are dependent on the size of the group (maximum 16) and season. Supply us with the group’s arrival date at OR Tambo International Airport, and we will supply you with pricing and a full itinerary.

 
• Okavango Eksklusiewe Wegbreek - Afrikaans
 
Hierdie safari behels ‘n drie dag bootreis in die Okavango en drie dae in Dizane. Daar sal in luukse tente oornag word, en aktiwiteite sluit besoeke aan areas soos Moremi, Lynyanti en Kwai in. Die doel van hierdie reis is om die pragtige wild en natuurskoon te ervaar. Toergroepe sal die keuse hê om per vliegtuig tot by Maun te reis, of om self te ry. Kostes word geaffekteer deur die grootte van die groep en die seisoen. Kontak ons gerus om vir u ‘n pakket saam te stel volgens u vereistes.

 
• Botswana Wegbreek - Afrikaans
 
Hierdie safari bied die geleentheid om die beste van Botswana in ‘n kort wegbreek van 5 dae te ervaar. Dit is bekostigbaar en gee almal kans om hul ‘gadgets’ the toets. Die safari is so gestruktureer dat dit perfek is vir paartjies of gesinne met kinders, en werk goed vir veelvoude van vier persone. Aktiwiteite sluit onder andere in tiervis vang in die Chobe en Zambesi, 'n besoek aan die Victoria watervalle en wildbesigtiging per boot. Die kampeerplek is by ‘n watergat waar die olifante gereeld afkoel, en ablusie fasiliteite is ingerig by elke staanplek. Teen slegs R3,300.00 per persoon, beloof hierdie om ‘n onvergeetlike ervaring te wees!

 
• Unieke Safaris - Afrikaans
 
Met die wye kennis en ondervinding van Suid en Oos Afrika, kan ons unieke safari pakket saamstel na u wense. Kontak ons gerus met u behoeftes sodat ons u pakket kan ontwikkel.
 

 



 
 
Copyright Travel into Africa

Site Map
Homepage | Recent News | Packages | Botswana | Namibia | Gallery | Enquiries | Terms and Conditions

Site Designed by Nuthouse Marketing